Skip to main content
LTG Logistics

Veilige, Doeltreffende En Betroubare Vragbestuuroplossing!

Die onderneming beskik oor die kennis en kapasiteit om die hele waardeketting van 'n kliënt te bestuur en te beheer

Sedert die ontstaan in 2006 het LTG net gegroei en hoër hoogtes bereik. Vandag, 15 jaar later, kan LTG geklassifiseer word as ’n betroubare en uitstaande logistieke vennoot.

LTG sal enige maatskappy met logistieke behoeftes bystaan met koste effektiewe oplossings en kundige advies. LTG is altyd voorbereid vir enige besendings, hetsy seevrag, lugvrag of padvervoer behoeftes. Dit kan invoere, uitvoere of lokale vrag wees.

 

Ons kundige span kan enige Doeane navrae, aansoeke en klarings ook behartig. Met kantore in Rosslyn en Pomona het LTG die nodige infrastruktuur om aan al ons kliente ’n puik diens te lewer.

LTG glo in sterk, eerlike en langdurige verhoudings met sy kliente. As lede van WCA (World Cargo Alliance) groep het ons toegang tot duisende agente wêreldwyd wat goeie diens verseker .

 

Dienste sluit in, maar is nie beperk nie tot:

  • Vragverskeping,
  • Seevrag,
  • Lugvrag,
  • Pad- en spoorwegdienste (toegewyde en gedeeltelike vragte na Afrika),
  • Inklaring/ advies,
  • Pakhuise en verspreiding
  • Globale konsolidasie dienste,
  • Enterprise Resource Planning (ERP) oplossings.

 

Die onderneming bied ook dienste met toegevoegde waarde, soos:

  • Verpakking,
  • Herverpakking en sub-samestellings
  • Koste-mededingendheid en
  • Risikobestuur.

 

Maak die regte keuse, kontak LTG vandag!

 

For other agricultural products and services, click here.

 

Archived Posts

2024 (1)
2023 (1)
2022 (1)
2021 (1)
2020 (1)
2019 (1)
2018 (1)
2017 (1)
LTG Logistics | Vragverskeping | Seevrag | Lugvrag | Pad- en spoorwegdienste (toegewyde en gedeeltelike vragte na Afrika) | Inklaring/ advies | Pakhuise en verspreiding Globale konsolidasie dienste | Enterprise Resource Planning (ERP) oplossings.